Date Range
Date Range
Date Range
Please enter the sequence of characters in the field below. Please enter the sequence of characters in the field below.
Dit pla my al vir die afgelope paar weke. Ek weet ek is nie eers veronderstel om aan jou te dink nie en ek voel obsessief. Maar ek moet dit van my hart af kry. Om eerlik te wees het ek jou gehaat. Nadat jy my so sleg gesĂȘ het wou ek nooit weer jou gesig gesien het nie. En hoe ironies is dit dat ek nie nou kan ophou dink daaraan nie? Wat ek wel wil weet is hoe jy werklikwaar voel. Ek wil weet of ek myself verbeel. Kyk jy rerig vir my of is ek paranois? Ek dink ek kan dalk.
I am finally a resident of Jeddah, Saudi Arabia. But here I have to think through everything I feel everything.
Ek het van kleins af minder as en not really true to myself gevoel. Veral tussen meisietjies wie so mooi met hul lang lokke rondgeloop het. En die rede? My hare was te straight. Hoekom praat ek hieroor? Want dis dee.